Joanna Cassidy

Joanna Cassidy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joanna Virginia Caskey
Geboorte 2 Augustus 1945 (1945-08-02)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joanna Cassidy (gebore 2 Augustus 1945) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Blade Runner (1982), Who Framed Roger Rabbit (1988), en The Package (1989), en in die televisiereeks Six Feet Under (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy